Messerschmitt Bf 110

Messerschmitt Bf 110
Messerschmitt Bf 110, 1943
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Bayerische Flugzeugwerke
Messerschmitt
Ontwerp deur Willy Messerschmitt
Nooiensvlug 12 Mei 1936
Onttrek 1945
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe
Aantal gebou 6 170

Die Messerschmitt Bf 110 was 'n twee motorige vegter-bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit het 'n bemanning van drie gehad. Dit is ontwerp na aanleiding van 'n spesifikasie van die Lugtwaffe. Hulle is ontwerp om bomwerpers te begelei diep in vyandelike gebiede in. Die vliegtuig se hanteerbaarheid was egter nie na wense nie maar daar is geglo dat die bewapening daarvoor sal opmaak. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 12 Mei 1936.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search